Cheech Marin

Cheech Marin
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Cheech Marin in 2012

Geboortenaam Richard Anthony Marin
Geboorte 13 Julie 1946 (1946-07-13)
Los Angeles, Kalifornië, Verenigde State
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 3
Beroep(e) Akteur en skrywer
Aktiewe jare 1971–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Cheech Marin is 'n Amerikaanse akteur en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Up in Smoke (1978), Born in East L.A. (1987), From Dusk Till Dawn (1996), en Tin Cup (1996).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search